Nuwe publikasie: Christelike meditasie – Jou daaglikse dissipline

Hierdie boekie is nou in Afrikaans beskikbaar teen R50.00 posgeld en verpakking ingesluit. Indien jy dit wil bestel, betaal die bedrag in die volgende rekening in en e-pos die bewys van betaling met jou posadres na vdhj100@gmail.com

First National Bank
Rek naam: World Community for Christian Meditation SA
Rek no : 62170978252
Takkode: 251145

Die inhoud van die boekie lyk so:

INLEIDING

1.         WAT IS GEBED?

2.         HOE BID ONS?

A. Stilte (Silence)

B. Kalmte(Stillness)

C. Eenvoud

 

3.         DIE TRADISIE VAN CHRISTELIKE      MEDITASIE

A. Die Bergpredikasie

B. Die Huidige Oomblik

 

4.         JOHN MAIN: SY LEWE EN LERING

A. Inleiding tot Meditasie

B. ‘n Moderne Oorlewering / Tradisie

C. Eerste beginsels

 

5.         DIE DISSIPLINE VAN MEDITASIE

A. Die Liggaam

B. Tyd en Plek

C. Afleidings

 

6.         DIE VRUG VAN

A. ‘n Innerlike verandering

7.         “VOORUITGANG”:  DIE REIS

A.        Die armes van Gees

B.        Hoe om te mediteer

 

Skrifgedeeltes

Literatuur en Opnames oor Meditasie

Die Visie van John Main

Die Wêreldgemeenskap vir Christelike Meditasie

WCCM SA Kontakbesonderhede

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s