Staying in the Centurion area? Meditate with us every Friday 06:00 – 06:30. Contact Johan ansjohan@eject.co.za
Adoramus – Om in liefde te aanbid. Elke Dinsdag 18:30 – 19:10 NG Gem Eldoraigne
| Eldoraigne | Me | Alta | Theron | 1038 FREDERIK Ave, Eldoraigne | +27829417618 | alta@dbsa.org | 06:00 Friday |
| Eldoraigne | Rev (Dr) | Johan | van den Heever | 1045 Henri Road Eldoraigne | (012)645-2342 | ansjohan@eject.co.za | 18:00 Tuesday |
| Rosebank | Mr | Brent | Chalmers | Po Box 1385, Higlands North ,2037 | brent@mysoulprovider.org | 18:30 Thursday | |
| Turfontein | Me | S C | van Helsdingen | 127 Church Street, 104 Glenmay Court,Turffontein, 2019 | hells@mweb.co.za | Would like to
start group |
|
| Villieria | Me | Annamarie | Hollier | 474 24th Ave., Villieria Pretoria 0182 |
ahollier@iburst.co.za | Tuesday
18:00 – 19:00 |
|
| Pellissier | Me | Ronel | du Preez | Voorwaarts 12, Jan Fiskaalstr 16 | 0828832903 | roneldprz@gmail.com | Twice a month |
| Stellastraat-gemeente | Stefan | Botma | H/v Stella- en Olivierstraat, Brooklyn, Pretoria | 0829722662 | Sondag
18:00 |
||
| Andrew Murray-gemeente | Ds | Stefan | Botha | 501 Whitestraat, Bailey’s Muckleneuk | 0828732528 | Woensdag
19:00 |
|
| Lynnwood-gemeente, | Dr | Kosie | De Klerck | 0832997263 | Vrydag
07:00-08:00 |
||
| Stellastraatgemeente, | Bill | Bramley | 0825763320 | Saterdag
07:30-08:20 |
|||
| Stellastraatgemeente | Judy
Louis |
Bruwer
du Toit |
0848152747
0832755665 |
Donderdag
18:45-19:45 |
|||
| Morelettakloof-reservaat | Carina | 012 347 8252 | Sondae
08:00 |
||||
| Meditasie Groep: | Dr | Muller | Muller | Mapellaan 19/20 | pietmul@icon.co.za | Vrydag
10:30-11:40 |
|
| Raslouw gemeente | Ds | Francois | Esterhuizen | H/V Theuns van Niekerk en Theostraat , Wierdapark, | 082 786 9674 | francoisest@xsinet.co.za | Dinsdag
19h00 |
| Prof. | Kobus | Krüger | Kandelaarstraat 292, La Montagne. | (Willie) 0829083424 | Donderdae om 18:45 vir 19:00 |
MEDITASIE- EN RETRAITEGELEENTHEDE 2011
Kontak my gerus indien jy belang sou stel om meditasie-opleiding te ontvang of dalk wil hê dat ek by jou groep moet kom praat. Ek bied ook retraites aan. Johan ansjohan@eject.co.za
Respons op die Retreat naweek wat gehou is van 15 tot 17 Oktober:
- Dit was ‘n wonderlike naweek in stilte. Dinge soos die kontemplatiewe lees maak die verstaan van die Bybel vir my oop. Ander dinge groei nog maar dit is wonderlik hoe dit elke dag ‘n bietjie meer verstaan bring en ietsie verander in my lewe.
- Dit was my eerste Retreat en ‘n baie leersame ervaring. Die omgewing het definitief gehelp om “halt” te roep en rustig te word by die Skepper. Dit was vir my goed dat ons ‘n kleinerige groep was, want dit het almal kans gegee om te kan deel met mekaar. Die raad by die res van die groep en hulle belydenis dat hulle ook stoei waarmee ek sukkel, het my baie gehelp.
- In die stilte en rustigheid van die natuur het ek weereens beleef hoe naby God is! Almal wat daar was, was daar met ‘n doel en het meegehelp om die ervaring baie spesiaal te maak.
- Weereens ‘n baie geseënde naweek! Dit was ‘n voorreg om saam met vriende te gesels oor die misterie van ons Skepper en sy Woord en oor hoe ons nader aan Hom kan leef. Wat vir my uitgestaan het was die gedagte dat ons nie Bybel moet lees met die doel om te ontleed wat daar staan nie, maar dat ons eerder nadenkend met die Woord moet omgaan en dat ons moet verander en groei deur die misterie van die Woord.
- ‘n Retreat-naweek is meer as net ‘n ‘treat’ – dis soos helende balsem vir jou gemoed en gees en soos daar tereg gesê is – die effek van meditasie en stilwees is nie oombliklik sigbaar nie, maar dit gee meer dimensie glo ek aan mens se hele menswees, denke en die manier waarop mens as die kind van God op die aarde leef. Die wonderlike kwaliteite van so ‘n naweek moet eerstehands ervaar word om die ware uitwerking daarvan te verstaan. Daarom dink ek dat een Retreat in ‘n jaar net te min is!!
Boeke beskikbaar
Om verby woorde te bid. Gebed van die hart deur Johan van den Heever. Kostes R100 posgeld en verpakking ingesluit. ‘n Inleiding oor stilte en meditasie. Kontak Johan ansjohan@eject.co.za
