Meditasie is ‘n geestelike dissipline wat impliseer net wat dit sê: Dissipline. Om resultate in enige oefening/dissipline te ervaar beteken dat jy dit konstant moet doen oor ‘n periode van tyd. Dus konstantheid en langdurigheid. Langdurigheid, of dan meditasie as ‘n lewenswyse gebeur net wanneer daar konstantheid in my meditasie is. Dit beteken ek moet [...]
Posts Tagged ‘stilte’
So kan jy begin
Posted in Uncategorized, tagged dissipline, mediteer, stilte on April 15, 2009 | 1 Comment »
Om met ikone te bid
Posted in Uncategorized, tagged gebed, ikone, stilte on March 11, 2009 | Leave a Comment »
Om met ikone te bid is om te weet dat ek nie alleen bid nie, ander bid ook vir my. Hebr 12:1 en 22-24 “Terwyl ons dan so ’n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop [...]
