Inleiding Daar is steeds baie mense wat vra of meditasie, en dan bedoel hulle dikwels die woord “meditasie”, in die Bybel voorkom. Ja, beslis en ek sou dit graag wou uitlig. Trouens, waar die woord wel vertaal word in Afrikaans, sal ek aan die hand van enkele Psalms wou aandui dat meditasie meer kan beteken [...]
Posts Tagged ‘meditasie’
Die gebruik van die woord meditasie (שִׂיחַ en הָגָה) in die Psalms
Posted in Uncategorized, tagged meditasie, Psalm on November 25, 2010 | Leave a Comment »
MEDITASIE – BERG OP.
Posted in Uncategorized, tagged gedagtes, maranatha, meditasie on August 21, 2009 | 2 Comments »
Om te mediteer is om die berg na God op te klim, daar waar Jesus, Moses, Elia, Petrus, Johannes en Jakobus is. Die pad is steil en vol struikelblokke, maar hoe hoër jy klim, hoe meer raak jy van die heerlike teenwoordigheid van God bewus. Die los klippe van gedagtes wil jou laat omdraai. Hou [...]
MEDITASIE EN REUK
Posted in Uncategorized, tagged bewussyn, meditasie, reuk on March 23, 2009 | Leave a Comment »
Ek kom agter hoe lekker die lewe begin te ruik. Dit is asof al my sintuie beter funksioneer en ek God op talle nuwe maniere beleef. Sou dit een van die uitvloeisels van meditasie wees? Bring meditasie ‘n groter bewussyn van God en skepping?
