Feeds:
Posts
Comments

Posts Tagged ‘ikone’

Een manier om die Bybel te lees, is om verby die intellektuele te kan beweeg deur net te lees ter wille van dit wat die teks met my wil doen. Die teks wil my eerstens in ʼn verhouding met die Vader bring en binne die verhouding my verander om al hoe meer soos Christus te [...]

Read Full Post »

Om met ikone te bid

Om met ikone te bid is om te weet dat ek nie alleen bid nie, ander bid ook vir my. Hebr 12:1 en 22-24 “Terwyl ons dan so ’n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 219 other followers