Daar was die week ‘n berig in die Beeld oor ‘n dominee wat sê dat gebed nie werk nie. http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Bid-werk-nie-se-dominee-20110228 Dis altyd moeilik of goeie afleidings uit koerantberigte te maak, maar kom ons aanvaar hy is reg aangehaal. Met sommige van sy stellings kan ek saam stem. Ek vermoed dat ons lankal vanweë ons narsisme [...]
Posts Tagged ‘gebed’
Gebed – hoor God of hoor hy nie?
Posted in Uncategorized, tagged gebed on March 2, 2011 | Leave a Comment »
Om met ikone te bid
Posted in Uncategorized, tagged gebed, ikone, stilte on March 11, 2009 | Leave a Comment »
Om met ikone te bid is om te weet dat ek nie alleen bid nie, ander bid ook vir my. Hebr 12:1 en 22-24 “Terwyl ons dan so ’n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop [...]
