Feeds:
Posts
Comments

Posts Tagged ‘Bybel’

Vir sommige mense moet alles in die Bybel feitlik waar wees, anders is die Bybel nie waar nie. Dis so jammer dat mense so oor die Bybel dink. Ek vermoed dit is omdat baie mense die Bybel met God verwar. God is meer as die Bybel. Ek wonder soms of ons nie die Bybel beter [...]

Read Full Post »

Die moontlikheid om binne die gereformeerde kader en breër geloofsgemeenskap gesprek te kan voer oor teologiese sake, het inderdaad die vermoë om die kerk weer te reformeer. Dit kan verrykend wees om nuut te dink oor, nie net die opstanding nie, maar oor ‘n magdom ander sake. Ek sou graag wou sien dat daar ook [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 219 other followers