Hierdie loodglaswerk van He-Qi is die Chinese uitbeelding van die geboorte van Jesus deur He Qi. Dit is in die Dushu Lake kerk, Suzhou (Singapoer). Lukas 2:10-14 Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ’n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem [...]
Archive for November, 2011
Die Lig was aan die kom
Posted in Uncategorized on November 30, 2011 | Leave a Comment »
Advent Week 1
Posted in Uncategorized, tagged Advent, Freeman, Laurence on November 29, 2011 | Leave a Comment »
Stay Awake. This is the teaching of Jesus in the gospel for the first Sunday of Advent – the preparation time for Christmas. I have been travelling in S America and Asia in the past few weeks and have seen the various effects of the global financial crisis. In retrospect it’s obvious that we slept-walked [...]
Die kuns van biddende lees: Jona en die vis Jona 1—2
Posted in Uncategorized, tagged Chinese, Jona, Mao on November 16, 2011 | Leave a Comment »
Die Chinese Christen kunstenaar He-Qi (uitgespreek Hoo-Chee) gebruik graag Chinese simboliek in sy kuns. Hy poog om daarmee die Christelike geloof op ʼn bevatlike manier vir sy Chinese leser bekend te stel. Hy moes destyds Mao Tse Tung teken http://en.wikipedia.org/wiki/Mao_Zedong . Hierdie sketse het oral Mao uitgebeeld en die Sosialisme verkondig. He-Qi kom egter op [...]
DIE KUNS VAN BIDDENDE LEES – JESUS BID VIR ONS
Posted in Uncategorized, tagged Getsemane, Matteus, Sebedeus on November 9, 2011 | Leave a Comment »
Wanneer Jesus bid, slaap die dissipels (Luk 22:45). He-Qi vertel die verhaal op ʼn besondere manier. Jesus bid terwyl hulle slaap, maar hulle is tog ook deel van sy gebed. Let weer op hoe vloei die lyne van die figure in mekaar. Die dissipel op die voorgrond is deursigtig sodat Jesus in hom gesien kan [...]
DIE KUNS VAN BIDDENDE LEES – DIE VROU BY DIE PUT- OM TE LEES T.W.V. OMVORMING
Posted in Uncategorized, tagged Samaritaanse, vrou on November 2, 2011 | Leave a Comment »
Johannes 4, die verhaal van die Samaritaanse vrou by die put, word ook deur He-Qi oorvertel in sy moderne ikon (Die HAT dui aan dat ikoon die meer algemene spelling geraak het, maar dat ikon korrek is). Johannes 4 is ʼn verhaal gevul met simboliek, maar die belangrikste is die omvorming van die vrou deur [...]
