In Gen 15 lees ons die gebeure waar God met Abram ‘n kontrak sluit. Die manier waarop die skrywer oor die gebeure berig, is ‘n wonderlike verhaal van die misterie van eenwording met God. Die Here het die ontmoetingsgeleentheid voorberei. Abram moes van sy kant die diere bring wat in die seremonie opgesny sou word. [...]
Archive for August, 2011
GOD SE TEENWOORDIGHEID
Posted in Uncategorized, tagged ekstase, verbond, vuur on August 31, 2011 | Leave a Comment »
LYDING
Posted in Uncategorized, tagged LYDING on August 2, 2011 | 1 Comment »
Ek lees ‘n aanhaling van die vroeë kerk, weet ongelukkig nie wie dit gesê het nie. Vry vertaal lei dit soos volg: “Lyding is ‘n integrale deel van die lewe. Dit is die draad van fyn aanvoeling vir die lewe wat in die menslike materiaal ingeweef word. Liefde vir God is die draad wat dit [...]
