Feeds:
Posts
Comments

Archive for May, 2011

Die groot gesprek die afgelope naweek oor die wegraping en die einde van die wêreld is vir my in vele opsigte hartseer en tragies. Hoe gebeur dit dat gelowiges die Bybel so lees dat hulle vas oortuig is dat die Bybel ‘n datum kan gee vir die einde van die tyd? Mat 24:36 “Maar niemand [...]

Read Full Post »

(BB) Ons glo…. dat hierdie boodskap ongeloofwaardig gemaak word en dat die heilsame uitwerking daarvan in die weg gestaan word indien dit verkondig word in ‘n land wat op Christelikheid aanspraak maak, maar waarin die gedwonge skeiding van mense op rassegrondslag onderling vervreemding, haat en vyandskap bevorder en bestendig; Ek verwerp die nuwe rassisme van [...]

Read Full Post »

 http://student.sun.ac.za/studentekerk/Publikasies/Die%20Belhar%20Belydenis.pdf Die Belhar-belydenis (BB) verklaar o.a: Daarom verwerp ons enige leer wat, uitgesproke of onuitgesproke, voorgee dat afkoms of enige ander menslike of sosiale faktore medebepalend is vir lidmaatskap van die kerk. Die ANC-regering gee voor dat die Kerk van Jesus Christus net bestaan uit hulle wat vir die ANC stem. Dit is die enigste [...]

Read Full Post »

DIE OPWINDING VAN PAASFEES

Paasfees lê agter ons en al wat ons oor het, is afgemerkte paaseiers in die winkels en ekstra kilo’s om af te skud. Dit is dalk nou ‘n goeie tyd om oor die Paasfees te reflekteer. Uit Frankryk berig my dogter, Hesta, soos volg oor die Paasgebeure by Taize (Gaan kyk by http://www.taize.fr/en_article12302.html ): “Donderdagaand [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 219 other followers